AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.
Vrugte van die Gees – Seniors
Ons het tydens die Jeug Alpha kursus, na die Heilige Gees naweek, ‘n inleidende les oor die Vrugte van die Heilige Gees met ons kinders gedoen.
Die prente wat ons gebruik het, is gratis van die die webtuiste ministry-to-children.com afgelaai. Hulle is werklik pragtige, eenvoudige uitbeeldings van die verskillende vrugte.
Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor die Vrugte van die Gees:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/vrugte-van-die-gees-sondagskool/
Volg die skakel hieronder na ons Kinderkerk Lesse oor die Vrugte van die Gees:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/vrugte-van-die-gees-kinderkerk/