Sondagskool les: Dankbaarheid Snr.

dankbaarheid - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Dankbaarheid – Seniors

Ons is so geneig om altyd te kyk na wat ons nie het nie, en vergeet baie keer van dit wat ons wel het, EN om daarvoor dankie te sê. Ons het 2017 afgeskop met ‘n “Dankbaarheids-aand”. Ons het ‘n slag die spieël weggedraai van ons eie behoeftes, en na God gedraai en raakgesien hoe Hy elke dag vir ons sorg.

Die videoclips wat ons gebruik het is hieronder beskikbaar.

Jeugles – Dankbaarheid

YSBREKER 1

YSBREKER 2 – Dankbaarheid scavenger hunt

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sondagskool-lesse-snr/

 

 

 

2 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s