EPIC Jeug het 30 toegewyde Jeugleiers wat elke Woensdagaand help om Jeug ‘n onvergeetlike ervaring vir ons kinders te maak. Ons het besef dis tyd om bietjie terug te gee aan hulle.
Ons het ‘n Saterdagmiddag tydens die Junie-vakansie gekry wat almal pas en van 14:00-17:00 ‘n interaktiewe werkswinkel gehou. Dis was ‘n wonderlike ervaring gewees om met die ander leiers te gesels oor suksesse en frustrasies en sodoende weer opgewonde te raak oor die belangrike werk wat ons in God se Koninkryk doen.
Die program was baie basies gewees, met geen lesings nie, net geselspunte oor dit wat regtig saakmaak. Hieronder is die ‘playlist’ vir die videoclips wat ons gebruik het.
Evalueer jouself as ‘ngroepleier
Jeugleiers verklaring en waardes
Characterstics of Development Stages
Volg die skakel hieronder na ons ander Leier Toerusting Hulpbronne:
Pingback: Hulpbronne: Jeugbediening Webtuistes |
Pingback: Hulpbronne: Jeugleier Toerusting |