Jeugleier Opleiding

In die gehaas van elke dag se gejaag vergeet ons partykeer dat die wondelike vrywilligers wat Kinderkerk, Sondagskool en Jeug help aanbied mense is wat lief is vir kinders, maar ondersteuning nodig het om dit te kan doen. Om hulle te bemagtig met inligting is een van die beste maniere om hulle te ondersteun. Tydens…

Jeugleier Werkswinkel

EPIC Jeug het 30 toegewyde Jeugleiers wat elke Woensdagaand help om Jeug ‘n onvergeetlike ervaring vir ons kinders te maak. Ons het besef dis tyd om bietjie terug te gee aan hulle. Ons het ‘n Saterdagmiddag tydens die Junie-vakansie gekry wat almal pas en van 14:00-17:00 ‘n interaktiewe werkswinkel gehou. Dis was ‘n wonderlike ervaring…