Leier Toerusting 4: Versorg jou Leiers

Baie gemeentes is die tyd van die jaar opsoek na materiaal vir Leierskap toerusting van hulle Jeugleiers. Ons het drie posts oor die onderwerp by die skakels hieronder, asook nuwe vars materiaal van KIX kinders.

1. Jeugleier Werkswinkel:

Jeugleier Werkswinkel

2. Jeugleier Werkswinkel:

Leier Toerusting

3. Jeugleier Opleiding:

Jeugleier Opleiding

4. Versorg jou Leiers:

Ons het self ongelukkig nog nie weer nuwe materiaal oor die onderwerp nie, maar KIX Kinders stuur elke kwartaal ‘n nuusbrief uit, waarop jy kan inteken, met ‘n oulike gedeelte oor die versorging van jou leiers. Dis beslis die moeite werd as jy opsoek is na nuwe, vars materiaal. Volg die skakel hieronder na die nuusbriewe, soos jy deur die briewe lees, sal jy op die materiaal afkom.

Nuus

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s