Jeugleier Werkswinkel

EPIC Jeug het 30 toegewyde Jeugleiers wat elke Woensdagaand help om Jeug ‘n onvergeetlike ervaring vir ons kinders te maak. Ons het besef dis tyd om bietjie terug te gee aan hulle. Ons het ‘n Saterdagmiddag tydens die Junie-vakansie gekry wat almal pas en van 14:00-17:00 ‘n interaktiewe werkswinkel gehou. Dis was ‘n wonderlike ervaring…