Praise and Worship danse

pw danse - groot

Die jeug by Algoa Gemeenskapskerk geniet Praise and Worship baie. Ons leer elke kwartaal ‘n nuwe liedjie met bewegings of danse. Ons lys sluit meestal liedjies vir jeug van so Graad 4-12 in, maar daar is ook ‘n hele paar vir die kleiner kinders, wat ons tieners net so geniet. Hier is so vier videoclips van die kinders terwyl hulle Praise and Worship.

Ons het al ons danse op Youtube gelaai, en is tot julle beskikking.  Wanneer jy Algoa Gemeenskapskerk intik sal julle al die danse daar kry. As jy sukkel om die liedjies te kry waarop ons dans kan jy my gerus kontak by annatjie@algoa.org.za en ek sal dit vir jou stuur. Van ons liedjies is al so oud dat ons nie meer weet waar ons dit gekry het of wie dit sing nie. Ons het sover as moontlik probeer om krediet te gee aan die kunstenaars.

Hier is al ons danse soos julle dit op You Tube sal vind.

Hier is ‘n lys van al die liedjies:

  1. 10 000 reasons-  Matt Redman
  2. Awake my soul – Chris Tomlin
  3. Come now is the time to Worship – Hillsong
  4. Dig a little deeper
  5. Do Something – Matthew West
  6. Flawless – MercyMe
  7. Glory – Go Fish
  8. Happy
  9. Hoe kan ek stilbly – Juanita du Plessis
  10. Ho Ho Ho Hosanna
  11. I reach up high
  12. I will follow – Chris Tomlin
  13. I’m gonna jump up and down
  14. Jesus be the centre
  15. Joy, joy down in my heart – Psalty
  16. King of Majesty – Hillsong Kids
  17. Leef in my – Julius Magan
  18. Maak oop jou hart – Juanita du Plessis
  19. Move – Tobymac
  20. My God – Go Fish
  21. Popcorn – Nadine Blom
  22. Rockstar – Nadine Blom
  23. Say to the Lord I love You – Psalty
  24. Shackles – Go Fish
  25. Sometimes we’re up – Psalty
  26. Stand up and shout
  27. Wa wa song – Psalty
  28. We are here for You – Chris Tomlin
  29. Write Your story – Francesca Battistelli
  30. Yes Lord
  31. Start a fire – Unspoken
  32. Higher – Unspoken

Volg die skakel na ons ander Praise and Worship Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/praise-and-worship/

 

4 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s