Praise and Worship aand 4

Hierdie kwartaal se Praise and Worship aand het ons rondom van die name van God gedoen. Die Heilige Gees het ons ‘n wondelike manier gegee om God se name deur te trek na die lesreeks oor die Vrugte van die Gees waarmee ons besig was. Praise and Worship aand 4 Inleiding: Jou naam is baie…

Kinderkerk: Praise and Worship 2

Tydens hierdie kwartaal se Praise and Worship aand vir die kleintjies het ons na van die name van Jesus gekyk. Soos gewoonlik word elke begrip deur middel van ‘n speletjie gedemonstreer en daarna sing hulle ‘n liedjie of twee. Kinderkerk: Praise and Worship 2 Ysbreker: Naam speletjie – Elke groep staan in ‘n sirkel.  Die groep…

Kinderkerk: Praise and Worship 1

Praise and Worship is een van die belangrikste geestelike beginsels wat ons ons kinders van kleinsaf moet leer. Dis ook een van ons kragtigste geestelike wapens. Ons probeer om elke kwartaal ‘n Praise and Worship aand met ons kinders te hou, waartydens dit oor meer as net lekker saamsing gaan. Tydens elke sessie leer ons…

Praise and Worship aand 3

Daar is so paar belangrike lesse waarmee ons graag die begin van ‘n kwartaal probeer afskop, en Praise and Worship is een daarvan. Ons kinders geniet Praise and Worship baie, maar ons moet gereeld herinner WAAROOR dit gaan en met WIE hulle besig is daartydens. Praise and Worship aand 3: Ysbreker: Ons probeer om ons…

Praise and Worship aand 2

Praise and Worship is iets wat ons kinders vreeslik geniet, veral omdat ons dit alles met bewegings doen. Ons moet hulle egter gereeld herinner waaroor dit gaan en met Wie hulle besig is daartydens. ‘n Interaktiewe Praise and Worship aand is ‘n baie effektiewe manier wat ons gebruik om dit te doen. Praise and Worship…

Praise and Worship aand 1

Ons kinders is baie lief vir Praise and Worship, maar omdat ons kinders van Graad 4-12 saam Praise and Worship op ‘n Woensdagaand het ons bietjie anders begin dink oor ‘n Praise en Worshipaand. Ons begin gewoonlik met ‘n rustige ysbreker wat die kinders aan die dink sit oor Praise and Worship. Daarna sing ons…

#Sleutelgedagtes: Praise and Worship

Praise and Worship of Lofprysing en Aanbidding is ‘n baie belangrike deel van ons verhouding met God. Ongelukkig sukkel meeste van ons om die kinders te kry om daaraan deel te neem. Hier is ‘n paar van die probleme rondom kinders en Praise and Worship: Ons weet nie altyd van watter Praise and Worship musiek…