By Algoa Gemeenskapskerk glo ons dat dit belangrik is om ons kinders die ware betekenis van Paasfees te leer en nie dit wat die wêreld hulle leer nie. Ons hou die afgelope drie jaar ‘n Paasfeesherdenking vir ons kinders by EPIC Jeug om hulle te leer van Jesus se offer vir ons aan die kruis, Sy opstanding en Hemelvaart en wat dit vir ons beteken. Hier is 2017 se Paasfeesherdenking.
Paasfeesherdenking 2
Hierdie Paasfeesherdenking het so bietjie anders gelyk. Ons het baie gebruik gemaak van videoclips. Al die videoclips wat jy gaan nodig kry is met die skakel hieronder beskikbaar. Ons het ook op ‘n pragtige idee vir ‘n Paasfees-krans op http://www.weelittlemiracles.com afgekom wat ons gebruik het. Die dokumente is hieronder beskikbaar.
Laai die dokumente hieronder in PDF formaat af:
JEUG – Paasfees Herdenking – Die Paasfeesverhaal
Easter Wreath Pictures page 1 of 2
Easter Wreath Pictures page 2 of 2
Volg gerus die skakel hieronder na ons ander Paasfees hulpbronne:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/paasfees/