Paasfeesherdenking 2

By Algoa Gemeenskapskerk glo ons dat dit belangrik is om ons kinders die ware betekenis van Paasfees te leer en nie dit wat die wêreld hulle leer nie. Ons hou die afgelope drie jaar ‘n Paasfeesherdenking vir ons kinders by EPIC Jeug om hulle te leer van Jesus se offer vir ons aan die kruis,…