Pinkster: Kinderpinkster-Reeks

kinderpinkster reeks - groot

Het jy nog nie ‘n reeks vir Kinderpinkster nie of is jou inspirasie dalk min? Gaan loer gerus na hierdie oulike Kinder-Pinkster-Reeks op DinkJeug se webtuiste.
Hierdie is ‘n reeks met 7 sessies wat afsonderlik vir bv. Pinkstersondag of Pinksterfees gebruik kan word; as ‘n geheel (soos benodig word) of om jou huidige reeks aan te vul. Elke sessie het voorstelle vir ‘n inleidende speletjie, boodskap, ‘n gratis poppekas-video wat by elke sessie pas, en ‘n vaslê-kunsaktiwiteit.

Temas vir die reeks:

  1. Pienk Stêr?! Wat is Pinkster? :: Handelinge 1:1-9,2:1-4
  2. Ek is belangrik Wat beteken Pinkster vir my? :: Joël 2:28–32
  3. Hoe spel mens G-E-E-S? Wie is die Heilige Gees? :: Johannes 16:5-15
  4. Lewe! Waarom het ons die Heilige Gees nodig? :: Esegiël 37:1,4–11,14
  5. Nuwe mense Hoe verander die Heilige Gees ons? :: Galasiërs 5:16-23,25
  6. Liefde, die beste Wat laat die Heilige Gees ons doen? :: 1 Korintiërs 12:27,31; 13:1–3,8–10,12–13
  7. Wat nou? Waarom vier ons Pinkster? :: Handelinge 1:8,2:1-13

 

Volg die skakel hieronder om die materiaal af te laai:

Click to access Gee-my-n-G-E-E-S-Kinderpinkster-Reeks.pdf

Volg die skakel hieronder na ons ander Pinkster hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/pinkster/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s