On the Journey – Tiener Preek Reeks: On the Journey
Opsoek na iets vir Tieners rondom Pinster? Gaan loer gerus na DinkJeug se Tiener Preek Reeks: On the Journey.
Die reeks bevat 5 sessies en sluit aan by die #imagine tema van 2017 maar herhaal dit nie. Dit is geskryf vir pinkster maar kan ook enige tyd van die jaar gebruik word. Dit sluit 5 preekriglyne in, asook voorstelle vir gebedstasies en grootgroep speletjies by elk. Dit kan ook maklik gebruik word vir ‘n kamp.
Volg die skakel hieronder na die Reeks:
http://dinkjeug.ngkerk.net/2017/05/17/pinkster-materiaal/
Volg die skakel hieronder na ons ander Pinkster hulpbronne: