Pinkster: Wegneem Kiddi Pinkster

Deesdae het ons baie WEGNEEM etes wat dinge vir ons makliker maak tydens ons besige lewens. Met hierdie Wegneem Kinder-/Gesinspinksterreeks besef ons dat die woord “wegneem” eintlik deel van ons geestelike lewenswandel is. Tydens hierdie reeks begin ons waar Jesus WEGGENEEM word, maar eintlik nie weg is nie; en ons eindig waar die Evangelieboodskap WEGGENEEM…

Pinkster: Vier Pinkster saam: Idees vir Families

Hier is nog ‘n baie oulike, praktiese idee rondom Pinkster wat gesinne saam tydens huisgodsdiens kan doen. Vier Pinkster saam: Idees vir Families DinkJeug het nog ‘n oulike Pinkster reeks vir gesinne vrygestel wat lekker eenvoudig en prakties van aard is. Hierdie reeks bestaan uit 10 kort gedeeltes wat oor die Pinksterdae vir families aangestuur…

Pinkster: KIX Kinderpinkster

Opsoek na ‘n Pinksterreeks wat jy sonder veel moeite en voorbereiding saam met jou gesin by die huis kan doen? KIX Kinderpinkster KIX het uit hulle vorige reekse ‘n Kinderpinkster week se materiaal bymekaar gesit wat sommer tuis in die gesin saam gedoen kan word. Dit vat min voorbereiding en geen hulpmiddels wat nie reeds…

Pinkster: Hand in Hand Pinksterreeks

Ek hoef nie vir iemand te vertel dat ons nie hierdie jaar Pinkster soos gewoonlik gaan hê nie. DinkJeug het ‘n baie oulike gratis Pinkersrreeks wat jy en jou gesin saam as deel van Huisgodsdiens kan doen. Hand in Hand Pinksterreeks Die reeks bestaan uit 8 geleenthede (Hemelvaart, Sondag tot Vrydag en Pinksterfees) en hanteer…

Pinkster: Kinderreeks vir Pinkster

Is jy opsoek na iets sinvols om met jou kinders gedurende Pinkster te doen? Gaan loer gerus na hierdie Kinderreeks vir Pinkster wat jy deur Bybelmedia kan koop. Die naam van die reeks is “Ek is by julle”, en die doel van die reeks is om die Heilige Gees te leer en en lief te…

Pinkster: Kinderkerk Les

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Pinkster Dis baie belangrik om vir ons…

Pinkster: Tiener Preek Reeks

On the Journey – Tiener Preek Reeks: On the Journey Opsoek na iets vir Tieners rondom Pinster? Gaan loer gerus na DinkJeug se Tiener Preek Reeks: On the Journey. Die reeks bevat 5 sessies en sluit aan by die #imagine tema van 2017 maar herhaal dit nie. Dit is geskryf vir pinkster maar kan ook…

Pinkster: Kinderpinkster-Reeks

Het jy nog nie ‘n reeks vir Kinderpinkster nie of is jou inspirasie dalk min? Gaan loer gerus na hierdie oulike Kinder-Pinkster-Reeks op DinkJeug se webtuiste. Hierdie is ‘n reeks met 7 sessies wat afsonderlik vir bv. Pinkstersondag of Pinksterfees gebruik kan word; as ‘n geheel (soos benodig word) of om jou huidige reeks aan…