Is jy opsoek na iets sinvols om met jou kinders gedurende Pinkster te doen? Gaan loer gerus na hierdie Kinderreeks vir Pinkster wat jy deur Bybelmedia kan koop.
Die naam van die reeks is “Ek is by julle”, en die doel van die reeks is om die Heilige Gees te leer en en lief te hê. Die boekie bestaan uit sewe volledig uitgewerkte aanbiedings, en kos R100.
Volg die skakel hieronder om die boekie te bestel:
http://eshop.bybelmedia.org.za/?s=ek+is+by+julle&post_type=product&x=0&y=0
Volg gerus die skakel hieronder na ons ander Pinster Hulpbronne:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/pinkster/