Kinderkerk Les: 7. Die Bybel – Hersieningsles

7. hersiening - groot

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Die Bybel – Hersieningsles

Hierdie is die sewende les in die Kinderkerk Lesreeks oor die Bybel.

In hierdie les hersien ons dit wat ons die kwartaal met die kinders gedoen het. Ons het twee weergawes van hierdie les. Albei doen hersiening van elke deel van die reeks tot op hierdie stadium deur middel van speletjies en aktiwiteite.

Kyk gerus na albei, en besluit watter een vir jou kinders geskik is.

Laai die lesse hieronder in PDF formaat af:

7. KINDERKERK LES – Hersieningsles

7. Hersieningsles 2

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/die-bybel-kinderkerk-lesreeks/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s