Pinkster: Sondagskool Les 1

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. God die…

Pinkster: Elektroniese Tiener Pinkster

Sosiale Media is deel van meeste tieners se leefruimtes en kan so maklik gebruik word as ‘n goeie voermiddel om by almal uit te kom wat nie altyd by die kerk kan uitkom nie. Hierdie reeks is saamgestel uit  8 Bybelstudies vanuit die Onsglo webtuiste of toep, wat fokus op Pinkster-tema’s, met ‘n Whatsapp prentjie…