Pinkster: Sondagskool Les 1

sondagskool les 1 - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

God die Heilige Gees:

Ons het die eerste kwartaal by die Sondagskool gekyk na God die Vader, die tweede kwartaal na God die Seun – Jesus, en hierdie kwartaal kyk ons na God die Heilige Gees.

Hierdie is die tweede les van die derde kwartaal – Pinkster

Daar is heelwat lesse op hierdie Blog oor die Heilige Gees, maar elkeen is anders, en elkeen se fokus is anders en is vir ‘n ander groep geskryf.

Pinkster – Senior

In hierdie les gesels ons oor die betekenis van Pinkster en hoe die Heilige Gees ons help om van Jesus te getuig.

2. SONDAGSKOOL LES – Pinkster

Hier is die videoclip wat tydens die les gebruik is:

 

Volg die skakel hieronder na ons ander Pinkster Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/pinkster/

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s