Kinderkerk Les: Hoekom het Jesus aarde toe gekom?

Blue spectrum background with color abstract bubbles pattern.

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Hoekom het Jesus aarde toe gekom?

In hierdie les verduidelik ons vir die kinders hoekom dit juis nodig was vir Jesus om aarde toe te kom en aan die kruis te sterf. Dis ‘n lekker praktiese les wat vir die kinders op ‘n eenvoudige manier verduidelik dat Jesus ons hartjies kom skoon was het.

KINDERKERK LES – Hoekom het Jesus aarde toe gekom

Hoekom het Jesus aarde toe gekom – Groot hart

Extra hulp:

Touch of fire:

Hierdie webtuiste het ‘n paar Bybelverhale oulik geillustreer, gaan kyk gerus by die skakel hieronder.

http://www.touchoffire.com/colorbook/XTheCross@touchoffire.pdf

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/jesus-kinderkerk-lesse/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s