Hier is nog ‘n baie oulike, praktiese idee rondom Pinkster wat gesinne saam tydens huisgodsdiens kan doen.
Vier Pinkster saam: Idees vir Families
DinkJeug het nog ‘n oulike Pinkster reeks vir gesinne vrygestel wat lekker eenvoudig en prakties van aard is. Hierdie reeks bestaan uit 10 kort gedeeltes wat oor die Pinksterdae vir families aangestuur kan word.
Elke dag bevat ‘n skrifgedeelte om te lees, ‘n vraag om oor te gesels en iets om as gesin saam te doen.
Die prentjies kan maklik op WhatsApp aangestuur word.
Hier is ‘n voorbeeld van hoe dit lyk:
Volg die skakel hieronder om dit op DinkJeug se webtuiste af te laai:
Volg die skakel hieronder na ons ander Pinkster Hulpbronne: