KinderPinkster: Fees van die Gees

Soos gewoonlik het DinkJeug ‘n baie oulike KinderPinkster reeks vir 2022 op hulle webtuiste beskikbaar. Fees van die Gees: Hierdie is ‘n voorstel vir ‘n pinksterreeks om te gebruik as ‘n kinderpinkster reeks, of as kindermomente in die gewone pinksterdienste of as ‘n inter-ouderdom / familie pinksterreeks. Die tekste volg die kronologiese gebeure in Handelinge…

Pinkster: Wegneem Kiddi Pinkster

Deesdae het ons baie WEGNEEM etes wat dinge vir ons makliker maak tydens ons besige lewens. Met hierdie Wegneem Kinder-/Gesinspinksterreeks besef ons dat die woord “wegneem” eintlik deel van ons geestelike lewenswandel is. Tydens hierdie reeks begin ons waar Jesus WEGGENEEM word, maar eintlik nie weg is nie; en ons eindig waar die Evangelieboodskap WEGGENEEM…

Pinkster: Vier Pinkster saam: Idees vir Families

Hier is nog ‘n baie oulike, praktiese idee rondom Pinkster wat gesinne saam tydens huisgodsdiens kan doen. Vier Pinkster saam: Idees vir Families DinkJeug het nog ‘n oulike Pinkster reeks vir gesinne vrygestel wat lekker eenvoudig en prakties van aard is. Hierdie reeks bestaan uit 10 kort gedeeltes wat oor die Pinksterdae vir families aangestuur…

Pinkster: KIX Kinderpinkster

Opsoek na ‘n Pinksterreeks wat jy sonder veel moeite en voorbereiding saam met jou gesin by die huis kan doen? KIX Kinderpinkster KIX het uit hulle vorige reekse ‘n Kinderpinkster week se materiaal bymekaar gesit wat sommer tuis in die gesin saam gedoen kan word. Dit vat min voorbereiding en geen hulpmiddels wat nie reeds…

Pinkster: Hand in Hand Pinksterreeks

Ek hoef nie vir iemand te vertel dat ons nie hierdie jaar Pinkster soos gewoonlik gaan hê nie. DinkJeug het ‘n baie oulike gratis Pinkersrreeks wat jy en jou gesin saam as deel van Huisgodsdiens kan doen. Hand in Hand Pinksterreeks Die reeks bestaan uit 8 geleenthede (Hemelvaart, Sondag tot Vrydag en Pinksterfees) en hanteer…