Pinkster: KIX Kinderpinkster

kix kinderpinkster - groot

Opsoek na ‘n Pinksterreeks wat jy sonder veel moeite en voorbereiding saam met jou gesin by die huis kan doen?

KIX Kinderpinkster

KIX het uit hulle vorige reekse ‘n Kinderpinkster week se materiaal bymekaar gesit wat sommer tuis in die gesin saam gedoen kan word. Dit vat min voorbereiding en geen hulpmiddels wat nie reeds in die huis sal wees nie.

Elke dag se stukkie het ‘n kort video en ‘n paar idees vir saam dink, saam gesels en saam doen.

Volg die skakel hieronder na DinkJeug se webtuiste waar jy dit gratis kan aflaai:

https://dinkjeug.co.za/kix-kinderpinkster/

Volg die skakel hieronder na ons ander Pinkster hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/pinkster/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s