Pinkster: KIX Kinderpinkster

Opsoek na ‘n Pinksterreeks wat jy sonder veel moeite en voorbereiding saam met jou gesin by die huis kan doen? KIX Kinderpinkster KIX het uit hulle vorige reekse ‘n Kinderpinkster week se materiaal bymekaar gesit wat sommer tuis in die gesin saam gedoen kan word. Dit vat min voorbereiding en geen hulpmiddels wat nie reeds…

Pinkster: Hand in Hand Pinksterreeks

Ek hoef nie vir iemand te vertel dat ons nie hierdie jaar Pinkster soos gewoonlik gaan hê nie. DinkJeug het ‘n baie oulike gratis Pinkersrreeks wat jy en jou gesin saam as deel van Huisgodsdiens kan doen. Hand in Hand Pinksterreeks Die reeks bestaan uit 8 geleenthede (Hemelvaart, Sondag tot Vrydag en Pinksterfees) en hanteer…