Kix Bybelmedia het ‘n pragtige interaktiewe Pinster les op hulle webtuiste wat jy gratis by die skakel hieronder kan aflaai:
Click to access Ontmoeting-12.pdf
Die videoclip vir die les kan by die skakel hieronder, by Ontmoeting 12, afgelaai word:
http://kix.bybelmedia.org.za/in-die-voetspore-van-jesus-2013/
Volg die skakel hieronder na ons ander Pinkster hulpbronne: