Kinderkerk Les 8: Makeover

8

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Makeover

Hierdie les is deel van die Kinderkerk lesreeks: My identiteit in Christus.

In hierdie les leer ons dat wanneer ons ons lewens vir Jesus gee, Hy ons kom verander aan die binnekant. Die verhaal van Saggeus word gebruik om aan die kinders te verduidelik hoe Jesus wil hê dat ons moet verander wanneer ons ons harte vir Hom gee.

Ons personeel druk altyd hulle eie stempel op die lesse af. Hierdie video clip is sommer met ‘n selfoon geneem om julle ‘n idee te gee van wat hulle met die les gedoen het.

 

Laai die dokument hieronder in PDF formaat af:

KINDERKERK LES – 8. Makeover

extreme_makeover_poster

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-kinderkerk/page/1/

Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor My Identiteit in Christus:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/identiteit-in-christus-sondagskool/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s