Sondagskool Les: 8. Makeover Snr.

8a

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Makeover – Senior

Hierdie is die agste les van die Senior Sondagskool lesreesks oor My identiteit in Christus.

In hierdie les leer ons dat ons nie ons lewens vir Jesus kan gee, maar aanhou leef soos ons geleef het nie. Ons het ‘n totale ‘Makeover’ van die Heilige Gees nodig. Dit ‘n lekker praktiese les wat die kinders help om die konsep ‘makeover’ beter te verstaan.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

SONDAGSKOOL LES – 8. Makeover

Makeovers PPT

Die reeks: My identiteit in Christus is vir Kinderkerk, Junior en Senior Sondagskool by die volgende skakel beskikbaar:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/my-identiteit-in-christus/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s