Internet Hulpbronne: Nuwe Tiener Webtuiste

Roadtrip 247

Baie van julle weet dalk van die nuwe Tiener Webtuiste, App en WhatsApp: Roadtrip 24/7 wat pas by die #Imagine events bekendgestel is. As jy hiervan weet, is hierdie vir die van ons wat nog nie daarvan kennis dra nie bedoel.

Kruispad.com is verantwoordelik vir hierdie webtuiste wat vir tieners bedoel is. Die webtuiste is  nog BAIE nuut, so daar is nog nie baie goed op nie, maar gaan loer gerus daarna. As dit gepas is vir jou eie tieners, of die waarmee jy werk,  laat hulle gerus daarvan weet. Daar is twee taalopsies – Afrikaans of Engels.

Hulle ‘post’ 5 keer per week kort Bybelstudies (Padkos) en 3 keer per week videos: musiek, stories en topics.

Laai die App in Appstore af, of stuur naam en selfoonnommer om Padkos via Whatsapp te ontvang na: 067 050 1480.

Volg die skakel hieronder na die webtuiste:

Home

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s