Is jy ook gereeld opsoek na ‘n geïlustreerde Bybelversies of konsepte in die Bybel? Ons het in ons soektog op ‘n klompie oulike websites afgekom – Christian Cartoons.
Ons het elkeen eers uit ‘ gecheck’ om seker te maak wat hulle glo en dat dit in lyn met God se Woord is. Ook dat hulle nie ‘n bespotting van die Evangelie maak nie.
Sover ons kon sien slaag hulle almal die toets, maar laat weet ons asseblief as daar goed op van hulle is wat nie reg is nie. Ons kan ongelukkig nie elke liewe ‘post’ check nie, en maak daarom op ons lesers staat.
http://www.glasbergen.com/christian-cartoons/
http://www.christiancartoons.com/
https://answersingenesis.org/media/cartoons/after-eden/
http://prayerpups.com/comic/palm-sunday-or-paw-sunday/
http://www.drawforgod.com/category/cartoons/
http://www.credenda.info/comics-51-100.html
Volg die skakel hieronder na ons ander Internet Hulpbronne:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/internet-hulpbronne/