Bybel Aktiwiteite: Versteekte prente 1

versteekte prente 1 - groot

Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens.

Versteekte Prente 1:

Versteekte prente of ‘Hidden Pictures’  is een van die heerlikste hulpbronne om met jou kinders te gebruik. Die lekkerste van hidden pictures is dat daar nie ‘n ouderdomsbeperking op dit is nie,  groot en klein geniet dit!

Jy kry ‘n prent en dan is daar ‘n lys van prentjies wat jy moet soek wat ‘in’ die groot prent versteek is. Hieronder is ‘n lys van Bybelse versteekte prente wat jy as ‘n ysbreker of as deel van ‘n les kan gebruik. Al hierdie versteekte prente is gratis op die internet beskikbaar, maar ons het ongelukkig nie al die webtuistes se name beskikbaar nie.

Laai die dokumente hieronder in PDF formaat af:

Versteekte prent – Barmhartige Samaritaan

Versteekte prent – Die verlore seun

Versteekte prent – Die verlore skaap

Versteekte prent – Jesus maak die storm stil

Versteekte prent – Josef

Versteekte prent – Kain die jagter

Versteekte prent – Koning Salomo

Versteekte prent – Marta en Maria

Versteekte prent – Moses in die mandjie

Versteekte prent – Moses met die 10 gebooie

Versteekte prent – Noag in die ark

Versteekte prent – Samaritaanse vrou by die put

Versteekte prent – Vermeerdering van die broodjies en vissies

Versteekte prent – Vermeerdering van die wyn

Volg die skakel hieronder na ons ander Versteekte prente:

https://algoagemeenskapskerk.com/2018/01/03/aktiwiteite-versteekte-prente-2/

https://algoagemeenskapskerk.com/2017/08/30/kinderkerk-versteekte-prente/

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Volg die skakel hieronder na ons Bybel Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

 

 

 

 

 

3 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s