Kinderkerk: Versteekte Prente

kinderkerk versteekte prente - groot

Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens.

Versteekte Prente:

Hier is ‘n baie oulike hulpbron wat jy by Kinderkerk met die kinders kan doen. Versteekte Prente is ‘n aktiwiteit wat oud en jonk geniet, maar baie van hulle is bietjie moeilik vir die kleiner kinders. Ons het op ‘n KLOMP op die webtuiste Sundayschoolzone.com afgekom.

Jy kan dit alles by die volgende skakel aflaai, maar dis nogal ‘n omslagtige storie so ons het dit afgelaai en alles maklik op een plek vir julle beskikbaar.

http://sundayschoolzone.com/resource-type/pencil-activities/hidden-pictures/

Sunday-School-Zone

adam_and_eve_were_called_to_rule_creation_hidden_pictures

elijah_and_the_great_rain_hidden_raindrops-1

elisha_healed_an_army_captain_hidden_objects

find-the-baskets

Giving_Hidden_Pictures

god_guided_noah_hidden_pictures

god_made_a_promise_to_noah_hidden_pictures

god_made_people_hidden_pictures

god_made_the_animals_hidden_pictures

god_made_the_plants_hidden_pictures

gods_people_enslaved_in_egypt_hidden_pictures

gods_people_wandered_in_the_wilderness_hidden_pictures

god-sent-a-great-flood-hidden-letters

hannah_prayed_for_a_son-hidden-pictures

israel_rejected_god_as_their_king_hidden_pictures

jacob_deceived_isaac_hidden_pictures-

jesus_baptism_hidden_pictures

Jesus_is_Alive_Hidden_Pictures

jesus_temptation_hidden_pictures

jesus-healed-hidden-pictures

people_disobeyed_god_hidden_pictures

philips_hidden_pictures

the_birth_of_john_the_baptist_hidden_pictures

Wise_Men_Hidden_Pictures

Lessons4sundayschool

Lessons4sundayschool het ook ‘n paar oulike hidden pictures, nie so maklik soos die hierbo nie, maar beslis die moeite werd om na te kyk. Dis gratis by die skakel hieronder beskikbaar, asook reeds in pdf formaat onder die kategorie: Aktiwiteite – Versteekte prente op hierdie Blog.

http://www.lessons4sundayschool.com/index.php?pr=Preschool_Bible_Puzzles

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Volg die skakel hieronder na ons Bybel Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

 

 

5 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s