Kinderkerk Speletjies 2

Ons sien gereeld hoe mense opsoek is na speletjies vir Kinderkerk, en deel graag met julle dit wat ons met ons kleintjies gedoen het. Hierdie is die tweede Kinderkerk Speletjie post. Kinderkerk Speletjies 2 Speletjie 1: Would you rather Laat kinders in middel van vertrek staan en plak een aan een kant van vertrek en…

Kinderkerk Speletjies 1

Ons sien gereeld hoe mense opsoek is na speletjies vir Kinderkerk, en deel graag met julle dit wat ons met ons kleintjies gedoen het. Hierdie is die eerste Kinderkerk Speletjie post. Kinderkerk Speletjies: 1 Speletjie 1: Ballon tussen die kniee resies – Gee vir elke groepe en ballon. Kinders staan soos vorige speletjie in ‘n ry…

Kinderkerk Lesse

Is jy opsoek na Kinderkerk en Sondagskool lesse? Kom kyk gerus wat ons beskikbaar het. AL ons lesse is gratis in Afrikaanse op die Blog beskikbaar – volg net die skakels hieronder na die lesse.Ons het ‘n KLOMP materiaal beskikbaar wat jy in die kategorie-afdeling sal vind. Kinderkerk Reekse In hierdie afdeling sal jy al…

Kinderkerk Liedjies

Die kinders by Algoa Gemeenskapskerk is MAL oor  Praise and Worship en kan letterlik nie genoeg daarvan kry nie. Om musiek te vind waarvan jou kinders hou en by JOU kinders se kultuur pas is egter nie altyd so maklik nie. Vandag wil ons bietjie Praise and Worship hulpbronne vir die kleintjies by Kinderkerk deel.…

Kinderkerk: Aanbiedings Hulpmiddels

As jy Kinderkerk aanbied sal jy weet dat kinders van verskeidenheid hou. Die beste manier om hulle aandag te hou en week na week te laat terugkom is die ‘onvoorspelbare’, die “element of surprise”. DIT werk soos ‘n droom by al ons jeugbediening-groepe. Woensdagaande is die eerste ding wat by die kinders se monde uitkom…

Kinderkerk: Klei Resep

Onthou jy uit jou kleintyd hoe lekker jy altyd by Kinderkerk gespeel het, en die lekkerste speeltyd was wanneer jy met klei of  ‘vuilmaak-goed’ kon speel. Die internet is vol oulike resepte vir tuisgemaakte klei, maar dis nogal tydrowend om deur al die resepte te sif en mens weet nie altyd wat werk goed en…

Kinderkerk: Versteekte Prente

Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens. Versteekte Prente: Hier is ‘n baie oulike hulpbron wat jy by Kinderkerk met die kinders kan doen. Versteekte Prente is ‘n…

Kinderkerk: Prente vir lesse

Ons kinderkerk personeel het ‘n geweldige behoefte aan prente wat die storie vertel waarmee hulle besig is. Soos ons soek daarna kom ons agter hoe skaars dit eintlik is. Jy kry baie individuele prentjies vir inkleur, maar as jy die hele storie geillustreer soek is dit ‘n perd van ‘n ander kleur. Ons het in…