Kinderkerk: Klei resep

Kinderkerk - Klei resep

Onthou jy uit jou kleintyd hoe lekker jy altyd by Kinderkerk gespeel het, en die lekkerste speeltyd was wanneer jy met klei of  ‘vuilmaak-goed’ kon speel. Die internet is vol oulike resepte vir tuisgemaakte klei, maar dis nogal tydrowend om deur al die resepte te sif en mens weet nie altyd wat werk goed en watter nie. Ons het vanoggend so ‘n resep probeer wat totaal ‘geflop’ het, nou het ons tyd en bestandele gemors!

Hier is ‘n maklike resep wat goed werk en waarvan die klei lank hou as jy dit in ‘n lugdigte houer bêre. Ons het dit al ‘n paar keer gemaak.

Speelklei Resep:

Creative-Youth-Ideas:

http://www.creativeyouthideas.com/resources/game-ideas/clay-in-the-potters-hands/

Die volgende kleiresep is deel van creative-youth-ideas se ‘object lesson’ – Clay in the Potter’s hand.

Playdough recipe pdf

Ingredients

  • 1 cup cold water
  • Food coloring of your choice
  • 1 cup white flour
  • 1/2 cup table salt
  • 2 tsp cream of tartar
  • 2 tsp cooking oil
  • Scented oil or extract (optional, just for scent)

Instructions

Combine the ingredients in a heavy saucepan and stir to mix and review the color. The color will deepen when the playdough is cooked. To get really good purples and colors like black I bought gel food coloring. Cook over medium heat, stirring constantly until the Playdoh pulls away from the sides of the pan. About 3 to 5 minutes, or until it has the consistency of mashed potatoes or well, Playdoh. Remove from the heat and allow it to cool for 1 minute before kneading the dough. Store, after cooling, in a plastic container or resealable plastic bags. If stored in an air tight container or bag it can be kept for months.

 

 

One thought on “Kinderkerk: Klei resep

  1. Terug pieng: Sondagskool Lesreeks: My Identiteit in Christus Snr. |

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s