Sondagskool les: 2. Wat glo ons? Snr.

2

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

2. Wat glo ons? – Senior

Hoe meer ons in gesprekke met kinders kom, hoe meer besef ons hoe verward hulle is oor wat die basis, die fondament van ons Christelike geloof is, maak nie saak aan watter kerkgenootskap jy behoort nie, maar wat die Bybel ons leer.

Die kinders leer van verskillende gelowe in die skool, en het ook maats van ander gelowe, en dit verwar hulle nog meer. Die Heilige Gees het ons gelei om ons kinders toe te rus in die Waarheid volgens God se Woord – ons gaan so drie lesse met die kinders doen wat handel oor Geloof.

Hierdie is die tweede les en kyk na wat ons glo volgens die Bybel. Die ysbreker kan of as ‘n PowerPoint gebruik word, of die foto’s kan geprint word en die kinders moet in groepe besluit wat is fake or real. Ons het dan net die foto’s wat geprint is gebruik – eers gevra of dit real of fake is en dan die antwoord in PowerPoint gegee.

Laai die dokumente hieronder af:

JEUGLES – Wat glo ons

Wat glo ons – werkboekie vir die kinders

Ysbreker – Real of Fake

Fake or real PPT

Hier is die videoclip wat ons tydens hierdie les gebruik het:

Volg die skakel hieronder na die ander lesse oor Geloof:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/geloof/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s