Pinkster: Elektroniese Tiener Pinkster

Sosiale Media is deel van meeste tieners se leefruimtes en kan so maklik gebruik word as ‘n goeie voermiddel om by almal uit te kom wat nie altyd by die kerk kan uitkom nie. Hierdie reeks is saamgestel uit  8 Bybelstudies vanuit die Onsglo webtuiste of toep, wat fokus op Pinkster-tema’s, met ‘n Whatsapp prentjie…

Sondagskool Lesreeks: Om die Bybel beter te verstaan Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Lesreeks: Om…

Sondagskool les: God die Seun Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. God die…

Bybel Aktiwiteite: Versteekte prente

Bybel aktiwiteite is rustig van aard, het ‘n Bybelse basis en benodig pen en papier. Dit sluit die volgende aktiwiteite in: Brain Teasers; Versteekte prente; Woordsoek; Blokraaisels; Geheime Kodes; Kopkrappers; Dot to Dot ens. Versteekte Prente: Versteekte prente of ‘Hidden Pictures’  is een van die heerlikste hulpbronne om met jou kinders te gebruik. Die lekkerste…

Sondagskool Lesreeks: God die Vader Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Lesreeks: God…

#Sleutelgedagtes: Praise and Worship

Praise and Worship of Lofprysing en Aanbidding is ‘n baie belangrike deel van ons verhouding met God. Ongelukkig sukkel meeste van ons om die kinders te kry om daaraan deel te neem. Hier is ‘n paar van die probleme rondom kinders en Praise and Worship: Ons weet nie altyd van watter Praise and Worship musiek…

Sondagskool Lesreeks: Wees Lig Snr.

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Lesreeks: Wees…