As julle ‘n projektor tot julle beskikking het is hierdie ‘n baie oulike hulpbron. Die instruksies of vrae is op die ‘slides’ en die kinders volg die instruksies.
Hier is ‘n hele paar Afrikaanse PowerPoint speletjies wat ons self ontwerp het, en ‘n paar wat ons vir onsself vanaf die webtuiste http://breakfreeyouthministry.com/ppt_games.htm na Afrikaans vertaal het. Hulle het egter nog ‘n baie meer in Engels op die webtuiste beskikbaar.
PowerPoint Speletjies
Wacky Woorde: Die eerste PPT is al 64 Afrikaanse woorde wat vir hierdie speletjie gebruik is. Die volgende slides het ons dieselfde slides gevat en opgedeel in ‘ou Afrikaanse Woorde’, ‘nuwe Afrikaanse Woorde’ en ‘maklike Afrikaanse Woorde’ om dit vir julle makliker te maak:
Wacky Woorde – Ou Afrikaanse Woorde
Wacky Woorde – Nuwe Afrikaanse Woorde
Wacky Woorde – Snaakse Afrikaanse Woorde
Emoji’s: Die eerste PPT is al 60 slides wat vir hierdie speletjie gebruik is. Hierdie is almal in Engels. Die tweede PPT is so klompie van die Engelse emoji’s wat ons na Afrikaans vertaal het.
Speletjies – Emoji 60 slides – PPT
Speletjies – Afrikaans – Emoji PPT
Ander: Die res van die PPT in hierdie afdeling is almal Afrikaanse Power Point Speletjies.
In watter jaar het die volgende gebeur PPT
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/speletjies/
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2017/05/30/hulpbronne-powerpoint-speletjies/ […]
LikeLike
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2017/05/30/hulpbronne-powerpoint-speletjies/ […]
LikeLike