Speletjies: Company Slogans PPT

Company slogans 3

Het julle al PowerPoint Speletjies ontdek? Wel ons het, en ons en die kinders is ewe gek daaroor. Een van hulle ou gunstelinge is die een met die ‘Company Slogans’.

‘n ‘Slogan’ word op die bord gegooi, en dan moet die kinders raai watter ‘Company’ of produk dit aan behoort. Daar is ‘n groot verskeidenheid ‘Slogans’, en soos gewoonlik gebruik jy wat jy nodig het, en verander jy dit soos dit jou pas.

Doen jouself en jou kinders ‘n guns en doen dit as ‘n ysbreker of aktiwiteit met hulle!

Moontlike geestlike temas: Hierdie speletjie is ‘n heerlike manier om identiteit aan kinders te verduidelik – My Identiteit in Christus. Dit kan ook vir die tema – Om vrugte te dra gebruik word – ‘pas’ jou vrugte by die ‘slogan’ wat jy ‘adverteer’?

Laai die dokument hieronder in PowerPoint  formaat af:

Company Slogans PPT

Volg die skakel hieronder na ons ander PowerPoint Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/2017/05/30/hulpbronne-powerpoint-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/ysbrekers-en-speletjies/

 

 

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s