Hierdie speletjie is ‘n heerlike manier om jou groep aan die gang te kry. Dis ook ‘n baie oulike speletjie om as ysbreker rondom ‘n geestelike tema te gebruik.
Verwarring Speletjie:
Die fasiliteerder skryf ‘n klomp instruksies op ‘n bord neer, of gee vir elke groep ‘n blaai met die instruksies op. Terwyl die fasiliteerder die storie lees, moet die kinders die aksies op die blaai uitvoer wat langs die woorde staan.
Die instruksies is die teenoorgestelde van dit wat gelees word, bv. as daar sit gelees word moet die kinders staan ens.
Moontlike geestelike temas: Hierdie is ‘n fantastiese speletjie om die Gordel van die Waarheid aan die kinders te verduidelik, asook die aanslae van satan in ons lewens ens.
Jy kan die instruksies en die storie hieronder in WORD formaat aflaai, sodat jy dit kan verander soos dit jou pas:
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/05/19/speletjies-verwarring-speletjie/ […]
LikeLike