Speletjies: Verwarring Speletjie

Hierdie speletjie is ‘n heerlike manier om jou groep aan die gang te kry. Dis ook ‘n baie oulike speletjie om as ysbreker rondom ‘n geestelike tema te gebruik. Verwarring Speletjie: Die fasiliteerder skryf ‘n klomp instruksies op ‘n bord neer, of gee vir elke groep ‘n blaai met die instruksies op. Terwyl die fasiliteerder…