Speletjies: Company Slogans PPT

Het julle al PowerPoint Speletjies ontdek? Wel ons het, en ons en die kinders is ewe gek daaroor. Een van hulle ou gunstelinge is die een met die ‘Company Slogans’. ‘n ‘Slogan’ word op die bord gegooi, en dan moet die kinders raai watter ‘Company’ of produk dit aan behoort. Daar is ‘n groot verskeidenheid…