Bybel Speletjies: Name van Jesus

Happy Valentines day and heart. Card with Happy Valentines day a

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.

Name van Jesus

Soos wat ons baie name en titels het, (ma / tannie / ouma / Juffrou / Dokter) so het God ook baie name en titels, en elkeen van hulle vertel (soos ons name en titels) vir ons iets van God – Wie Hy is en Wat Hy doen. Ons het ‘n paar speletjies rondom die name van Jesus gemaak wat ons met julle deel.

Raaisels:

Die eerste speletjie is in die vorm van raaisels – twee leidrade word gegee en die deelnemers moet kyk of hulle weet watter naam van Jesus dit is. Hierdie speletjie is in PowerPoint sowel as WORD formaat beskikbaar.

Bybel Speletjie – Name van Jesus – Raaisels PPT

Name van Jesus – Raaisel Speletjie WORD

Matching Game:

Jy kan lekker kreatief raak met die volgende speletjie wat jy op verskillende maniere kan gebruik.

Jy kan dit as matching game gebruik – deelnemers moet die regte prentjie met die regte naam match.

Jy kan dit as Pictionary speletjie gebruik – een deelnemer trek ‘n kaartjie en moet dit dan teken, terwyl die ander deelnemers dan raai wat dit is.

Charades is nog ‘n manier wat jy hierdie speletjie kan gebruik. Een deelnemer trek ‘n kaartjie en moet dit dan ‘uit act’, terwyl die ander deelnmers dan raai watter naam van Jesus dit is. Die een wat dit ‘uit act’ mag nie praat, geluide maak of na dinge wys nie.

Name van Jesus – Matching Game – WORD

Kopkrappers:

Bybel kopkrappers gebruik kreatiewe maniere om by die regte antwoorde uit te kom. Hier is twee kopkrappers rondom die name van Jesus.

1. BYBEL KOPKRAPPER – Name van Jesus 1 PDF

1. BYBEL KOPKRAPPER – Name van Jesus 1 – antwoord PDF

2. BYBEL KOPKRAPPER – Name van Jesus 2 PDF

2. BYBEL KOPKRAPPER – Name van Jesus 2 – antwoord PDF

Woordsoek:

Met al die wonderlike hulpbronne op die internet, het ons ‘n Afrikaanse woordsoek met die name van Jesus gemaak.

Name van Jesus – Woordsoek WORD

Ander:

Die volgende hulmiddel het ons verlede jaar as deel van ons Kerksfees hulpbronne gemaak, en kan op verskeie maniere gebruik word. Gaan loer gerus by die skakel hieronder:

https://algoagemeenskapskerk.com/2017/11/27/kersfees-name-van-jesus/

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

2 thoughts on “Bybel Speletjies: Name van Jesus

  1. Pingback: Bybel Speletjies: PowerPoint Speletjies |

  2. Pingback: Bybelvasvra 12: Name van Jesus |

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s