Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.
Dissipels van Jesus Raaisels
Ons het nou die dag Bybel Scattergories met ons bejaarde groep gespeel, en het besef hoe min ons oor die algemeen oor Jesus se dissipels weet. Ons ken hier en daar ‘n paar ‘random’ feite, maar kon nie eers die 12 se name opnoem nie.
Natuurlik was dit genoeg motivering om ‘n Bybel Speletjie daarvan te maak vir ons eie gebruik, en soos gewoonlik deel ons dit met julle.
Hierdie speletjie is in die vorm van raaisels. Daar is drie leidrade by elke vraag, en die idee is dat die deelnemers met so min as moontlik leidrade by die antwoord moet uitkom. Die speletjie is soos gewoonlik in WORD en PowerPoint formaat beskikbaar. Ons het ook ‘n paar ekstra vrae ingesluit wat na goedunke gebruik kan word.
Laai die dokumente hieronder af:
RAAISELS – Dissipels van Jesus – Speletjie WORD
RAAISELS – Dissipels van Jesus – antwoorde WORD
RAAISELS – Dissipels van Jesus – Ekstra vrae WORD
Bybel Speletjies – Raaisels – Dissipels van Jesus PPT
Matching Game:
Ons het vir die pret ook ‘n matching game rondom die dissipels van Jesus gemaak. Pas die regte dissipel by die regte beskrywing.
Laai die dokument hieronder in WORD formaat af:
Matching Game – Dissipels van Jesus WORD
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/
Volg die skakel hieronder na ons Bybel Aktiwiteite:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies: