Bybel Speletjies: Dissipels van Jesus Raaisels

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Dissipels van Jesus Raaisels Ons het nou die dag Bybel Scattergories met ons bejaarde groep gespeel, en het besef hoe…