Saalopening: 35. Die Evangelie met Sjokolade

35. groot

Hierdie is ons vyf en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. Ons is nie seker of daar nog Saalopenings gehou word nie, maar sien tog van tyd tot tyd dat mense dit aflaai, so ons gaan dit weer begin deel, en jy kan dit natuurlik op verskillende maniere, en verskillende plekke gebruik – nie net vir saalopening nie!

Die Evangelie met Sjokolade

Hierdie les is redelik goed bekend, ons het egter gegaan en al die sjokolades wat nie meer beskikbaar is nie uit die oorspronklike les gehaal, en dit vervang met sjokolades wat tans beskikbaar is. Met dit gesê het ons natuurlik ook die storie, waar nodig aangepas met die nuwe sjokolades, maar die kern van die storie bly steeds dieselfde.

Hierdie is ‘n pragtige bekerings les op ‘n lekker kreatiewe, ‘fun’ manier aangebied. Ons het die storie ingesluit, asook die bekerings gedeelte.

Laai die Saalopening les hieronder in PDF formaat af:

35. Saalopening – Die Evangelie met Sjokolade

Volg die skakel hieronder na ons ander Saalopening idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/saalopening/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s