Sondagskool Les: 7. Vrugte van die Gees – Getrouheid en Nederigheid

vrugte vd gees - getrouheid en nederigheid 2

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse.

Vrugte van die Gees – Getrouheid en Nederigheid

Hierdie is ‘n reeks vir die Senior Sondagskool groep oor die Vrugte van die Gees. Hierdie is die sewende en laaste les in die reeks en hier behandel ons die volgende vrugte van die Gees soos ons dit in Gal 5:22 kry – GETROUHEID EN NEDERIGHEID.

Ons  begin die les met ‘n “klein belofte – groot belofte” speletjie en met ‘n hindernisbaan. Die verhaal van Job wat aan God getrou was ten spyte van sy omstandighede word gebruik om hierdie vrug aan die kinders te verduidelik.

Vir die vrug van nederigheid word Jesus as voorbeeld gebruik en ‘n “loop op eiers speletjie”.

Hier is die eier eksperiment en die verduideliking daarvan:

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

JEUGLES – Vrugte van die Gees – Getrouheid en Nederigheid

Volg die skakel hieronder na ons ander Sondagskool Lesse oor die Vrugte van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vrugte-van-die-gees-sondagskool/

Volg die skakel hieronder na ons Kinderkerk Lesse oor die Vrugte van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vrugte-van-die-gees-kinderkerk/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s