Internet Hulpbronne: Inspirasie vir Vandag

inspirasie vir vandag - groot

In hierdie tyd van ‘lockdown’, of die Afrikaanse woord GRENDELTYD, is mense opsoek na sinvolle geestelike materiaal wat hulle saam as gesinne kan gebruik. Om sulke materiaal in Afrikaans op te spoor is beslis ‘n groot uitdaging.

Inspirasie vir Vandag

Bybelmedia maak beslis ‘n groot bydrae op hierdie gebied deur hulle “Inspirasie vir Vandag”. Gaan loer gerus daarna, hierdie kalender het op die eerste dag van ‘lockdown’ begin, en elke dag word ‘n volgende een bygevoeg.

Wat jy hier sal vind is oordenkings, gebede en kinderaktiwiteite. Elke dag kyk na ‘n nuwe tema en is lekker prakties vir die hele gesin om saam te lees en aan deel te neem. Die bonus is natuurlik dat dit gratis en in Afrikaans is!

Volg die skakel hieronder na “Inspirasie vir Vandag”:

Aftelkalender vir die dae van afsondering

Volg die skakel hieronder na ons ander Internet Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/internet-hulpbronne/

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s