# Sleutelgedagtes: Ons Geheim

ons geheim - groot

Baie mense vra ons, hoe kry julle dit reg om so baie kinders in hierdie tyd waarin kinders van die kerk af wegloop te hou en te laat terugkom. Al wat ons kan sê is dat ons niks doen nie, God doen al die werk, en eintlik is die antwoord juis hierin. ONS doen niks nie, ons is totaal afhanklik van God! Ons “geheim” is dat ons oor alles bid – die tema vir die nuwe kwartaal, die lesse vir die nuwe kwartaal, en hieroor raak mense soms vir ons kwaad, of ons uitnodigings om by plekke te bedien moet aanvaar of nie.

By Algoa Gemeenskapskerk kry niemand die eer vir enige iets wat gebeur nie, want ons bly afhanklik van God in alles wat ons doen. Die liedjie van Chris Tomlin – I  will follow – wat ons sing, kan amper ons ‘temalied’ wees.

Where You go I’ll go, when you stay, I’ll stay, when You move, I’ll move – en DIT is ons ‘geheim’.

Volg die skakel hieronder na ons ander #Sleutelgedagtes:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sleutelgedagtes/

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s