Sondagskool Lesreeks – 2. Operasie Transformasie

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Lesreeks: 2.…

Sondagskool Lesreeks – 1. Begin die reis

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Lesreeks: 1.…

Internet Hulpbronne: Video Clips 1

Ek weet nie van julle nie, maar by ons Jeuggroepe is ons gereeld opsoek na ‘n oulike videoclip wat sal help om die tema te verduidelik, of om die kinders se aandag te kry. Ons deel graag die lys van videoclip wat ons gebruik met julle deel. ALGEMENE TEMAS: Hier is ‘n lys met al…

Internet Hulpbronne: The Bible Project

Ons wil graag ‘n wonderlike hulpbron met julle deel – dis ongelukkig NIE in Afrikaans nie, maar beslis die moeite werd om na te kyk en te gebruik waar jy dit nodig het en absoluut GRATIS! Dis ‘n hele reeks kort ‘animated’ videoclips deur ‘n groep met die naam “The Bible Project”. Hulle het ‘n…