Internet Hulpbronne: The Bible Project

bible project - groot

Ons wil graag ‘n wonderlike hulpbron met julle deel – dis ongelukkig NIE in Afrikaans nie, maar beslis die moeite werd om na te kyk en te gebruik waar jy dit nodig het en absoluut GRATIS!

Dis ‘n hele reeks kort ‘animated’ videoclips deur ‘n groep met die naam “The Bible Project”. Hulle het ‘n reeks gemaak oor die Ou Testament en ‘n reeks oor die Nuwe Testament waarin hulle ‘n kort oorsig oor elke Bybelboek gee.

Ons het ‘n ‘playlist’ van elke afdeling op Youtube saamgestel wat jy van hiervan toegang tot kan hê. Doen jouself gerus ‘n guns en gaan kyk daarna – dis beslis die moeite werd!

BYBEL TEMAS:

Dan is daar agt ‘clips’ –  Bybelse Temas – wat ‘n kort oorsig en eenvoudige verduideliking van die volgende gee:

  • Explanation of the Law
  • What is the Bible?
  • Explanation of sacrifice and atonement
  • The Gospel of The Kingdom
  • The Image of God
  • Explanation of God’s holiness
  • Explanation of  The Messiah
  • Holy Spirit
  • The Day of the Lord
  • Justice

OU TESTAMENT:

NUWE TESTAMENT:

HOE OM DIE BYBEL TE LEES

This 14-part series explores the origins, content, and purpose of the Bible. Here you’ll be introduced to some of the basic skills necessary for reading the bible effectively

  1. What is the Bible?
  2. The story of the Bible
  3. Literary Styles in the Bible

Volg gerus die skakel hieronder na ons ander Internet hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/internet-hulpbronne/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s