‘n Kersfees Gedagte

'n kersfees gedagte 1

Hierdie tyd van die jaar soek mens soms na iets betekenisvol om vir iemand te gee, wat nie veel kos nie.

‘n Kersfees Gedagte

Ons het so paar idees op die internet saamgevoeg en ‘n “Kersfees begin met Jesus” pakkie saamgestel. Jy kan dit op ‘n sakkie of boksie plak, en dan een van elke artikel binne-in sit.

Hierdie is ‘n oulike, goedkoop idee vir vrywilligers, onderwysers of  kollegas by die werk. Jy kan ook so ‘n sakkie vir die kinders by jou Kinderkerk, Sondagskool of Jeug gee.

kers

'n kersfees gedagte 3

Laai die dokument hieronder in WORD formaat af:

Kersfees begin met Jesus

Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees Hulpbronne

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s