Die volgende is ‘n paar aktiwiteite wat jy as ysbreker saam met ‘n les oor die geboorte van Jesus kan gebruik, of as deel van huisgodsdiens met jou gesin.
Die Kersfees Aktiwiteite bestaan uit die volgende:
- Kersfees Mazes
- Kersfees Woordsoek
- Kersfees Woordskommel
- Kersfees Scattergories
- Kersfees Kode-inkleur
- Wyse manne – Vind die verskille
- Kersfees Hidden Picture
- Kersfees I Spy
1. Kersfees Mazes
Laai die Kersfees maze hieronder in WORD formaat af:
Maze – Help die herders om by Jesus uit te kom
Laai die Lang reis, maze, hieronder af in WORD formaat:
Volg die skakel hieronder na nog ‘n klompie Kersfees mazes:
https://www.123homeschool4me.com/free-christmas-mazes_89/
2. Kersfees Woordsoek:
Laai die Kersfees Woorsoek hieronder in WORD formaat af:
Woordsoek – Kersfees woordsoek
3. Kersfees Woordskommel:
Hierdie is die eerste ses woorde van die woordskommel aktiwiteit, daar is altesaam 15 woorde.
Laai die woordskommel aktiwiteit hieronder in WORD formaat af:
Woorskommel – Kersfees Woordskommel Aktiwiteit
Woorskommel – Kersfees Woordskommel Antwoorde
4. Kersfees Scattergories:
Hierdie is die eerste vyf letters van die Scattergories aktiwiteit, daar is altesaam twaalf letters wat tydens die aktiwiteit gebruik moet word.
Laai die Scattergories aktiwiteit hieronder in WORD formaat af:
Scattergories – Kersfees scattergories Aktiwiteit
Scattergories – Kersfees scattergories Antwoorde
5. Kersfees Kode-Inkleur
Laai die Kerfees Kode-Inkleur hieronder in WORD formaat af:
Kode inkleur – God se Seun is gebore
6. Wyse manne – Vind die verskille
Laai die Wyse manne – vind die verskille dokumente van Bible Wise, hieronder in PDF formaat af:
Biblewise wisemen_find_difference
Biblewise wisemen_find_difference_answer
Laai ShareFaith se Spot the difference – Journey of the wise men hieronder af:
7. Kersfees Hidden Picture
Laai die Kersfees Hidden Picture hieronder in WORD formaat af:
Hidden Picture – Jesus word gebore
8. Kersfees I Spy
Laai die Kersfees I SPy hieronder in WORD formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees Hulpbronne: