Kersfeesboekie

kersfeesboekie - groot

GK Jeug het ’n spesiale boekie vir Kersfees gemaak. Hierdie A5 16-bladsy-boekie kan jy maklik uitdruk in swart en wit. Daar is dagstukkies waaroor julle as gesin kan saampraat, en baie aktiwiteite rondom Kersfees, in.

Kersfeesboekie:

Hierdie aktiwiteitsboekie bevat die volgende:

  • Die verhaal van Jesus se geboorte
  • Saampraat: Hoop op die Here!
  • Dot-to-dot
  • Saampraat: Vind vreugde by God!
  • Saampraat: Waar is jou vrede?
  • Gevalle woorde
  • Deurmekaar woorde
  • Blokkiesraaisel
  • Saampraat: Dit is tyd vir liefde!
  • Soek die woorde (moeilik en maklik)
  • Ontrafel die woorde
  • Saampraat: Geseënde Kersfees!
  • Twee inkleurprente met teksverse

Wenk: As jy dit uitdruk kies die “booklet”-opsie en dan “both sides” om dit in ‘n boekie te kan vorm. As jou drukker dit nie kan doen nie, geen probleem! Jy kan dit in A4- of A5-formaat druk.

Volg die skakel hieronder om dit op hulle webtuiste af te laai:

Aktiwiteitsboekie vir Kersfees

Volg die skakel hieronder na ons ander Kersfees Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kersfees/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s